Full Text

Turn on search term navigation

Copyright Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT) 2016

Abstract

In its abbreviated form, 'etc.' is a lexicographic device that dates back to the early 15th century. It is used on a large scale in monolingual dictionaries for native speakers and EFL learners to serve a wide range of linguistic patterns. Unfortunately, there seems to be little research on the way this linguistic unit has been used, despite the fact literature abounds with details about dictionary making. This descriptive analytical study reveals the way 'etc.' is used in EFL learner's dictionaries and brings to light some unknown evidence regarding its frequency of occurrence. The bald statistics prepared on the use of 'etc.' in the macrostructure and microstructure of a cross-section of four learner's dictionaries show that it has been widely used, but in many cases it seems dispensable. Analysis of a large body of definitions shows that 'etc.' appeared in the definitions of headwords of all word classes and sometimes more than once in many senses of polysemous lexical items in the range of one to five lexemes preceding 'etc.' This widespread use of 'etc.' may place additional pressure on dictionary users in their desperate attempt to comprehend the definitions. Maybe it is high time that 'etc.' is considered outworn or obsolete and is replaced with something that lends itself to this age of modern technology, where space is no longer a major concern for dictionary makers.

Alternate abstract:

In sy afgekorte vorm is 'etc.' 'n leksikografiese hulpmiddel wat terug-dateer tot vroeg in die 15de eeu. Dit word op groot skaal in eentalige woordeboeke vir moedertaal-sprekers en EVT-leerders gebruik om 'n wye verskeidenheid taalpatrone te dien. Ongelukkig blyk daar min navorsing te wees oor die manier waarop hierdie taalkundige eenheid gebruik is, ten spyte daarvan dat daar 'n oorvloed literatuur is met besonderhede van woordeboekmaak.


Hierdie beskrywende analitiese studie dui die manier waarop 'etc.' gebruik word in EVT-aanleerderwoordeboeke aan en lê onbekende bewyse bloot oor die frekwensie waarmee dit voor-kom. Die onverwerkte statistiek rakende die gebruik van 'etc.' in die makro- en mikrostruktuur van 'n deursnee van vier aanleerderwoordeboeke toon dat dit wyd gebruik is, maar dat dit in baie gevalle weggelaat kan word. Die ontleding van 'n groot groep definisies toon dat 'etc.' voorgekom het in die definisies van trefwoorde van alle woordklasse en soms meer as een keer in baie beteke-nisse van polisemiese leksikale items in die bestek van een tot vyf lekseme wat 'etc.' voorafgaan het.


Hierdie algemene gebruik van 'etc.' mag bykomende druk plaas op woordeboekgebruikers in hulle desperate poging om die definisies te verstaan. Miskien is dit hoog tyd dat 'etc.' as verouderd en uitgedien beskou word en met iets vervang word wat homself leen tot hierdie tydperk van die moderne tegnologie, waar ruimte nie langer 'n groot oorweging is vir woordeboekmakers nie.

Details

Title
Etc. The Long-Lasting Defining Device: Unravelling the Mystery
Author
Alzi'abi, Safi Eldeen
Pages
36-59
Publication year
2016
Publication date
2016
Publisher
Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)
ISSN
16844904
e-ISSN
22240039
Source type
Scholarly Journal
Language of publication
English
ProQuest document ID
1859872655
Copyright
Copyright Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT) 2016