Full Text

Turn on search term navigation

Copyright Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT) 2016

Abstract

The aim of this paper is to point to fundamental implications of the prototype theory for lexicographic practice using them as a solid foundation for developing and proposing a model for systematic, consistent, precise and, above all, reliable treatment of polysemy in dictionaries. The main requirement of such a model is to make transparent the main features of a polysemous structure including its hierarchical organization, mutual relatedness of senses based on family resemblance and motivated derivation of senses. The proposed model includes three most challenging but key aspects of lexicographic treatment of polysemy: sense discrimination, sense defining and structure and organization of a dictionary entry. The prototype-based view of a polysemous structure is illustrated with a diagram representing a proposed upgrade of the radial set model introduced by Brugman and Lakoff (1988) and providing a pattern for tailoring a dictionary entry for a polysemous word. After practical aspects of the proposed model are explained in detail, an illustration follows setting forth a sample entry for a highly polysemous verb formed according to the proposed model. A solid theoretical foundation of the model is expected to ensure its practical efficiency primarily concerning quick and easy detection and understanding of senses.

Alternate abstract:

Die doel van hierdie artikel is die aantoon van basiese implikasies van die prototipeteorie vir die leksikografiese praktyk en die gebruik daarvan as stewige grondslag vir die ontwikkeling en voorstelling van 'n model vir sistematiese, konsekwente, noukeurige en veral betroubare hante-ring van polisemie in woordeboeke. Die belangrikste vereiste vir so 'n model is die verheldering van die hoofkenmerke van 'n polisemiese struktuur met inbegrip van hiërargiese samestelling, onderlinge verwantskap van betekenisse gegrond op gemeenskaplike ooreenkomste en gemotiveerde afleiding van betekenisse. Die voorgestelde model sluit drie uiters uitdagende maar sleutel-aspekte van die leksikografiese hantering van polisemie in: betenisonderskeiding, betekenisdefi-niëring en die struktuur en samestelling van 'n woordeboekinskrywing. Die prototipe-gebaseerde beskouing van 'n polisemiese struktuur word geïllustreer deur 'n diagram. Hierdie diagram is 'n voorgestelde verbetering van die radiale reeks-model wat deur Brugman en Lakoff (1988) bekend-gestel is en wat 'n ontwerp verskaf vir die skep van 'n woordeboekinskrywing vir 'n polisemiese woord. Nadat die praktiese aspekte van die voorgestelde model in besonderhede uitgelê is, volg daar 'n illustrasie van 'n voorbeeldinskrywing vir 'n hoogs polisemiese werkwoord wat geskep is volgens die voorgestelde model. Daar word verwag dat 'n stewige teoretiese grondslag vir die model die praktiese doeltreffendheid daarvan, veral betreffende die vinnige en eenvoudige vasstel-ling en begrip van die betekenisse, sal verseker.

Details

Title
The Application of the Prototype Theory in Lexicographic Practice: A Proposal of a Model for Lexicographic Treatment of Polysemy
Author
Halas, Ana
Pages
124-144
Publication year
2016
Publication date
2016
Publisher
Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)
ISSN
16844904
e-ISSN
22240039
Source type
Scholarly Journal
Language of publication
English
ProQuest document ID
1859872660
Copyright
Copyright Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT) 2016