Content area
Abstract
In die eerste plek betuig ek graag my grootste dank aan Hom vir die verstand en geleenthede om hierdie ondersoek te kon voltooi.
'n Spesicle woord van dank en erkenning aan my promoter dr. J.F. Loedolff vir sy leiding en vriendelike hulp.
'n Woord van dank aan mnre. D.T. van der Spuy, H. van N. de Vos en A.P.R. Kellerman vir hulp verleen met die veldwerk.
'n Besondere woord van dank aan my vrou, Nellie, vir die bemoediging en besieling van haar kant, en viral die opofferings wat sy, Bennie an Lizette moes maak om die studie moontlik te maak.





