Content area

Abstract

Gender can be viewed as a social construction. A dominant gender discourse exists within the community. Amongst many things that are shaped by the discourse, it shapes the role and identity of women. Within the discourse there arise certain expectation of women. Gender dilemmas exist where a women’s role and identity is constructed in alternative ways, ways that don’t correspond with the ways expected within the dominant discourse. The effect of gender dilemmas in the lives of women are “stress, tiredness, depression, relational problems, conflict and a low self-esteem”. Women’s gender dilemmas give birth to internal discomfort and a loss of experiencing the self as meaningful.

Alternate abstract:

Gender word gesien konstrukise. ‘n Dominante gender diskoers bestaan in die gemeenskap waaruit die rol en identiteit van die vrou gekonstrueer word. Uit hierdie konstruksie word sekere verwagtinge dan aan vroue gestel ten opsigte van onder andere haar rol en ideantiteit. Waar vrous se rol identiteit op alternative wyes gekonstrueer is, het dit soms gender dilemmas tot gevolg anngesien dit nie ooreenstem met die dominante diskoers in die gemeenskap oor gender nie. Die uitvloeisels, verhoudingsproblems, konflik, en verlaagde selfwaarde”. Dit bring ‘n interns ongemak en ‘n verlies aan selfsinvolheid by vrouse.

Tog is daar binne die gemeenskap seker unieke vroue wat reeds bemogting is in die proses om op te staan teen gender dilemmas.

Details

Title
'n Diskoers Analise: Unieke Vroue Leef Te Midde Van Die Werking Van 'n Patriargale Diskoers
Author
Zeeman, Laetitia
Publication year
2000
Publisher
ProQuest Dissertations & Theses
ISBN
9798728291503
Source type
Dissertation or Thesis
Language of publication
Afrikaans
ProQuest document ID
2585951908
Copyright
Database copyright ProQuest LLC; ProQuest does not claim copyright in the individual underlying works.